Sarie marais

Uit gitaar
Naar navigatie springen Naar zoeken springen
Sarie marais
Genre folk
Taal AF
Maatsoort 4/4
Toonsoort G
Door -trad-
Niveau 3
Akkoorden G C A7 D7 Em
Copyright 0
Download



My GSarie Marais is so Cver van my A7hart,
Maar’k D7hoop om haar weer te Gsien.
Sy het in die wyk van die CMooirivier geA7woon,
D7Nog voor die oorlog het Gbegin.
    G7O Cbring my t’rug na die Gou Transvaal,
    EmDaar waar my Sarie A7woon.D7
    Daar Gonder in die mielies by die Cgroene doringA7boom,
    D7Daar woon my Sarie MaGrais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.

Die Kakies is mos net soos ’n krokodillepes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op ’n skip vir ’n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.

Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon.